2022 “Civviedag”





HSDA “CIVVIEDAG” TEN BATE VAN ONS OUETEHUISE

Vrydag, 2 September het HSDA ʼn “Civviedag” gehou en al die leerders kon gewone klere aantrek.

Die geld wat ingesamel is, is deur Novels Mej. HSDA en haar prinsesse aan die twee onderskeie Ouetehuise geskenk.



Op die foto oorhandig NOVELS MEJ. HSDA Elizca Bester die koevert aan Mev. Judith Hendriks (Bestuurder Op die Kruin).Tweede Prinses: Someray Hussein, Eerste Prinses: Kayla-lee Visser



NOVELS MEJ. HSDA Elizca Bester oorhandig die koevert aan Mev. Nicky Horn (Waarnemende Bestuurder – Sonder Sorge Tehuis). Links: Tweede Prinses: Someray Hussein, Eerste Prinses: Kayla-lee Visser